Bybelse wysheid
JACOBUS 1:16 – 19
Moenie julleself mislei nie, my liewe broers.
Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie.
Omdat dit sy wil was, het God ons deur die woord van die waarheid tot die lewe gebring, sodat ons, om dit so te stel, eerstelinge kan wees van alles wat Hy geskep het.
My liewe broers, dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister,. . .

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie