Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
OPENBARING 10:2 – 6

Hy het toe met sy regtervoet op die see en met sy linkervoet op die land gaan staan en met 'n harde stem uitgeroep soos 'n leeu wat brul. Toe hy uitroep, het sewe donderslae geantwoord.

En toe die sewe donderslae praat, wou ek dit opskrywe, maar ek het 'n stem uit die hemel hoor sê: “Hou geheim wat die sewe donderslae gesê het; moet dit nie opskrywe nie.”

Die engel wat ek op die see en die land sien staan het, het toe sy regterhand na die hemel toe opgelig en 'n eed afgelê by Hom wat tot in alle ewigheid lewe,…

Kommentaar

Republikein 2026-06-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer