Bybelse wysheid
JAKOBUS 5:15 – 19
As hy gesondig het, sal dit hom vergewe word.
Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.
Elia was 'n mens net soos ons. Hy het ernstig gebid dat dit nie moet reën nie, en in die land het dit drie jaar en ses maande lank nie gereën nie.
Toe het hy weer gebid, en die hemel het reën gegee en die aarde het sy oes gelewer.
My broers, as een van julle van die waarheid afdwaal en iemand sou hom terugbring,…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie