Bybelse wysheid
JAKOBUS 3:9 – 13
Met die tong loof ons die Here en Vader, en met die tong vloek ons die mense wat as die beeld van God gemaak is.
Uit dieselfde mond kom lof en vloek. My broers, so moet dit nie wees nie.
'n Fontein laat tog nie uit dieselfde oog vars en brak water opborrel nie.
'n Vyeboom, my broers, kan tog nie olywe dra nie, of 'n druiwestok vye nie. 'n Brak fontein kan mos nie vars water gee nie!
Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie