Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
HEBRE?RS 12:21 – 24

So angswekkend was die verskynsel dat Moses uitgeroep het: “Ek sidder van angs!”

Maar julle het wel gekom by Sionsberg en die stad van die lewende God, dit is die hemelse Jerusalem met sy miljoene engele, by die feestelike samekoms, die vergadering van die eersgeborenes wie se name in die hemel opgeteken is. Julle het gekom by God wat Regter oor almal is, en by die geeste van dié wat vrygespreek en wat nou volmaak is, by Jesus, die Middelaar van die nuwe verbond,…

Kommentaar

Republikein 2026-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer