Bybelse wysheid
HEBREËRS 10:5 – 8
Daarom sê Christus met sy koms in die wêreld: “Dit is nie diereoffer en graanoffer wat U wou hê nie, maar die liggaam wat U My gegee het.
Brandoffers en sondeoffers het U nie behaag nie!
Toe het Ek gesê: Kyk, Ek het gekom, o God, om u wil te doen. In die boekrol is dit van My geskrywe.”
Eers sê Hy: “Diereoffers en graanoffers, brandoffers en sondeoffers wou U nie hê nie en het U nie behaag nie,” hoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie