Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
1 TIMOTEUS 2:9 – 14

Hulle versiering moenie haarkapsels en goud of pêrels of duur klere wees nie, maar goeie werke, soos dit vroue betaam wat openlik bely dat hulle God dien.

'n Vrou moet in die erediens stil en onderdanig wees en haar laat leer.

Ek laat haar nie toe om daar onderrig te gee of oor die man gesag uit te oefen nie; sy moet stil wees.

Adam is immers eerste gemaak, Eva daarna.

Dit is ook nie Adam wat verlei is nie, dit is die vrou wat haar laat verlei het en die gebod oortree het.

Kommentaar

Republikein 2026-07-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer