Bybelse wysheid
1 JOHANNES 3:12 - 16
Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg.
Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie.
Ons weet dat ons klaar uit die dood na die lewe oorgegaan het, want ons het ons broers lief. Wie nie liefhet nie, bly in die dood.
Elkeen wat sy broer haat, is 'n moordenaar; en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe in hom het nie.
Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie