Bybelse wysheid
OPENBARING 9:4 – 7
Hulle is aangesê om nie die gras van die aarde, die plante en die bome kwaad aan te doen nie, maar net die mense wat nie die seël van God op hulle voorkoppe het nie.
Hulle is nie toegelaat om die mense dood te maak nie, maar wel om hulle vyf maande lank te pynig. Die pyn wat hulle veroorsaak, is soos die pyn as 'n skerpioen 'n mens steek.
In daardie tyd sal die mense die dood soek en dit nie vind nie; hulle sal verlang om te sterwe, maar die dood sal hulle ontwyk.
Die sprinkane het gelyk soos perde wat regstaan vir oorlog.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie