Bybelse wysheid
OPENBARING 7:8 – 11
…uit die stam Josef twaalf duisend, en uit die stam Benjamin is daar twaalf duisend gemerk.
Hierna het ek 'n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere aangehad, en daar was palmtakke in hulle hande.
Hulle het hard uitgeroep: “Ons redding kom van ons God, wat op die troon sit, en van die Lam!”
Al die engele het rondom die troon, die ouderlinge en die vier lewende wesens gestaan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie