Bybelse wysheid
FILEMON 1:8 – 12
Daarom, al het ek in Christus die volste reg om jou op jou plig te wys, doen ek liewer 'n beroep op jou op grond van die liefde. Dit doen ek, Paulus, wat 'n ou man is en nou ook 'n gevangene ter wille van Christus Jesus.
Ek doen 'n beroep op jou in belang van my kind Onesimus. Hier in die gevangenis het ek sy geestelike vader geword.
Voorheen was hy vir jou nie bruikbaar nie, maar nou is hy baie bruikbaar sowel vir jou as vir my.
Ek stuur hom na jou toe terug, en my hart gaan saam met hom.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie