Bybelse wysheid
JAKOBUS 5:12 – 15
As julle “ja” sê, moet dit “ja” wees; as julle “nee” sê, moet dit “nee” wees. Dan sal julle nie veroordeel word nie.
As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing.
As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle moet vir hom bid en hom met olie salf onder aanroeping van die Naam van die Here.
En as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die Here sal hom gesond maak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie