Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
JAKOBUS 2:17 – 21

So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.

Maar iemand kan miskien sê: “Die een het die geloof en die ander het die dade.” Goed, wys dan vir my jou geloof wat sonder dade is, en ek sal jou my geloof wys uit my dade.

Glo jy dat daar net een God is? Dit is reg. Die bose geeste glo dit ook – en hulle sidder van angs. Jou dwaas, wil jy 'n bewys hê dat geloof sonder dade nutteloos is?

Ons voorvader Abraham het sy seun Isak op die altaar gelê.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer