Bybelse wysheid
1 TIMOTEUS 2:6 – 9
Dit was op die bestemde tyd die bewys van die bedoeling van God.
Met die oog hierop is ek aangestel as prediker en apostel, as 'n leraar om die heidennasies te onderrig in die boodskap van die geloof en die waarheid. Ek praat die waarheid, ek lieg nie.
Ek wil dus hê dat die mans by elke plek van samekoms met 'n skoon gewete hande in gebed tot God moet ophef, vry van onmin en twis.
Van die vroue wil ek hê dat hulle ook in hulle kleredrag waardig, beskeie en ingetoë moet wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie