Bybelse wysheid
OPENBARING 8:57
Toe het die engel die wierookbak geneem, dit met die vuur van die altaar volgemaak en dit op die aarde uitgegooi. Daar het donderslae, dreunings, weerligstrale en 'n aardbewing gekom.
Die sewe engele met die sewe trompette het hulle toe gereed gemaak om daarop te blaas.
Die eerste engel het op sy trompet geblaas. Daar het hael en vuur gekom met bloed gemeng, en dit is op die aarde gegooi. 'n Derde van die aarde is verbrand, 'n derde van die bome is verbrand, en al die groen gras is verbrand.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie