Bybelse wysheid
1 TIMOTEUS 5:4 – 6
Maar as 'n weduwee kinders of kleinkinders het, moet die kinders leer om as gelowiges allereers hulle verpligtinge teenoor hulle eie familie na te kom en so hulle ouers en grootouers iets te vergoed. Dit is volgens die wil van God.
'n Weduwee wat alleen agtergelaat is en niemand het om vir haar te sorg nie, vestig haar hoop volkome op God en volhard dag en nag met smeking en gebede.
Maar 'n weduwee wat uitspattig lewe, is dood, al leef sy nog.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie