Bybelse wysheid
TITUS 1:15 & 16 – 2:1 – 2
Vir die reines is alles rein, maar vir die besoedeldes en ongelowiges is niks rein nie, want hulle verstand en hulle gewete is besoedel.
Hulle gee voor dat hulle God ken, maar hulle dade weerspreek dit. Hulle is verfoeilik en koppig en deug vir geen goeie werk nie.
Maar jy moet verkondig wat in ooreenstemming is met die gesonde leer.
Sê vir die ouer mans hulle moet nugter wees, eerbaar, verstandig, gesond en vas in geloof, liefde en volharding.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie