Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
2 TESSALONISENSE 3:16 – 18 – 1 TIMÓTHEÜS 1:1 & 2

Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!

Nou skryf ek met my eie hand. Groete, Paulus. So teken ek elke brief. Dit is my handskrif.

Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle almal wees!

Van Paulus, 'n apostel van Christus Jesus in opdrag van God ons Verlosser en van Christus Jesus ons Hoop.

Aan Timoteus, my eie kind in die geloof. Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus ons Here!

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer