Bybelse wysheid
1 PETRUS 1:13 – 16
…want dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid.
Geseënd is julle wanneer julle beledig word ter wille van die Naam van Christus. Dit is 'n bewys dat die Gees aan wie die heerlikheid behoort, die Gees van God, op julle bly.
As een van julle ly, moet dit nie wees omdat hy 'n moordenaar is of 'n dief of 'n misdadiger of 'n kwaadstoker nie.
Maar wanneer iemand ly omdat hy 'n Christen is, moet hy hom nie daaroor skaam nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie