Bybelse wysheid
1 PETRUS 3:6 – 9
As julle doen wat goed is en julle nie deur dreigemente laat afskrik nie, is julle haar dogters.
Mans, julle moet verstandig met julle vrouens saamleef. Bewys eer aan hulle as die swakker geslag wat saam met julle deel in die lewe as genadegawe. Dan sal julle kan bid sonder dat iets julle hinder.
Ten slotte: Wees almal eensgesind, medelydend, liefdevol, goedhartig, nederig.
Moenie kwaad met kwaad vergeld of belediging met belediging nie. Inteendeel, antwoord met 'n seënwens,...

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie