Bybelse wysheid
HEBREËRS 6:7 – 10
Dit is soos met grond wat die reën indrink wat dikwels daarop val. As dit bruikbare gewasse voortbring vir dié wat dit bewerk, word dit deur God geseën.
Maar as dit doringstruike en dissels oplewer, is dit waardeloos en is die tyd naby dat God dit vervloek. Die uiteinde daarvan is die vuur.
Maar, geliefdes, al praat ons in hierdie trant, is ons oor julle oortuig van beter: dat julle gered sal word.
God is nie onregverdig nie: Hy sal julle werk nie vergeet nie,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie