Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
1 TIMOTEUS 3:7 – 9

Ook by die mense buite die gemeente moet hy as 'n goeie man bekend staan sodat daar nie praatjies oor hom ontstaan en hy in 'n strik van die duiwel val nie.

Net so moet diakens ook manne van goeie karakter wees. Hulle moenie uit twee monde praat nie en nie aan drank verslaaf of op oneerlike winsbejag uit wees nie.

Hulle moet in alle opregtheid aan die geopenbaarde waarheid van die geloof vashou.

Kommentaar

Republikein 2026-07-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer