Bybelse wysheid
2 TESSALONISENSE 2:13 – 15
Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van die eerstes te wees wat gered word. Julle is gered deurdat die Gees julle vir Hom afgesonder het en deurdat julle die waarheid glo.
Hy het julle hiertoe geroep deur die evangelie wat ons aan julle verkondig het, sodat julle deel kan kry aan die heerlikheid van ons Here Jesus Christus.
Wees dan standvastig, broers, en hou vas aan die leer wat ons aan julle oorgedra het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie