Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
TITUS 3:8 – 11

Daarom wil ek hê dat jy van hierdie dinge met groot nadruk moet getuig, sodat dié wat tot geloof in God gekom het, hulle op goeie werk kan toelê, werk wat goed en nuttig is vir die mense.

Maar jy moet jou nie inlaat met dwase strydvrae en geslagsregisters en met getwis en stryery oor die wet van Moses nie, want dit is nutteloos en sinloos.

Met iemand wat na twee vermanings nog skeuring veroorsaak, moet jy niks te doen hê nie, omdat jy weet dat so 'n man op die verkeerde pad is.

Kommentaar

Republikein 2025-05-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer