Bybelse wysheid
2 TIMOTHEUS 3:5 – 8
Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af.
Party van hulle dring in die huise in en kry liggelowige vroue wat met sonde belaai is en deur allerlei sinlike begeertes gedryf word, in hulle mag, vroue wat altyd iets wil leer, maar tog nooit tot die kennis van die waarheid kan kom nie.
Net soos Jannes en Jambres hulle teen Moses verset het, so verset hierdie mense hulle teen die waarheid,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie