Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
2 TESSALONISENSE 3:12 – 15

Sulke mense beveel en gebied ons op gesag van die Here Jesus Christus dat hulle hulle aandag by hulle werk moet bepaal en hulle eie brood verdien.

Wat julle betref, broers: Moenie moeg word om goed te doen nie.

En as iemand nie ons bevele, soos ons dit in hierdie brief vir julle gee, gehoorsaam nie, sonder dan daardie man af en vermy hom, dat hy kan skaam kry.

Moet hom egter nie soos 'n vyand behandel nie, maar wys hom tereg soos 'n broer.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer