Bybelse wysheid
HEBREëRS 1:12 – 14 & 2:1 – 2
Maar U, U bly dieselfde, en u jare het geen einde nie.”
Van watter engel het Hy ooit gesê: “Sit aan my regterhand, totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het”?
Is hulle dan nie almal geeste in diens van God, wat Hy uitstuur om dié te dien wat die saligheid gaan beërf nie?
Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.
As die woord wat deur engele gepraat is, bindend was, en elke oortreding en ongehoorsaamheid regmatig gestraf is,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie