Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
JAKOBUS 4:14 - 15 & 5:1 – 2

Julle is maar 'n damp wat 'n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn.

Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.”

Maar nou is julle te seker van julleself en praat julle groot. Al sulke grootpratery is verkeerd.

As iemand weet wat die regte ding is om te doen en hy doen dit nie, is dit sonde.

En nou, julle rykaards, kerm en kla oor al die swaar wat oor julle gaan kom.

Julle rykdom sal tot niet gaan en julle klere sal deur motte opgevreet word,

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer