Bybelse wysheid
HEBREËRS 11:18 – 21
Ja, hy wat die belofte ontvang het en aan wie gesê is: “Uit Isak sal jou nageslag gebore word,” het gereed gestaan om sy enigste seun te offer.
Hy was daarvan oortuig dat God by magte is om uit die dood op te wek, waaruit Abraham vir Isak ook, om dit so te stel, terug ontvang het.
Omdat Isak geglo het, het hy Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms.
Omdat Jakob geglo het, het hy op sy sterfbed albei die seuns van Josef geseën en tot God gebid terwyl hy op die knop van sy kierie leun.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie