Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
1 TIMOTEUS 3:10 – 13

Vooraf moet ondersoek ingestel word na hulle geskiktheid, en as niemand beswaar teen hulle inbring nie, kan hulle as diakens dien.

Net so moet vroue ook van goeie karakter wees, nie skinder nie, nugter en in alles betroubaar.

'n Diaken moet aan sy vrou getrou wees en sy kinders en sy eie huisgesin goed beheer.

Dié wat as diaken goed gedien het, verwerf vir hulleself 'n eervolle plek in die gemeente en groot vrymoedigheid in die geloof in Christus Jesus.

Kommentaar

Republikein 2026-07-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer