Bybelse wysheid
HEBRE?RS 12:14 – 17
Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie.
Sorg dat niemand van die genade van God afvallig word nie. Sorg dat daar nie verbittering soos 'n wortel uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie.
Sorg ook dat niemand sedeloos en goddeloos lewe nie, soos Esau wat vir een maaltyd sy eersgeboortereg verkoop het.
Julle weet dat hy verwerp is toe hy daarna die seën wou verkry.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie