Bybelse wysheid
HEBREËRS 10:33 – 35
Deels is julle deur beledigings en vervolging openlik tot bespotting gemaak en deels het julle gely omdat julle julle vereenselwig het met ander wat hierdie dinge oorgekom het.
Julle het met die gevangenes meegevoel gehad, en toe op julle besittings beslag gelê is, het julle dit met blymoedigheid aanvaar omdat julle geweet het dat julle 'n besitting het wat beter en blywend is.
Julle geloofsvertroue moet julle dus nie prysgee nie: dit hou groot beloning in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie