Bybelse wysheid
HEBREËRS 9:26 – 28 & 10:1
Maar nou het Hy net een keer in die voleinding van die tye verskyn om deur sy offer die sonde weg te neem.
'n Mens is bestem om net een maal te sterf, en daarna kom die oordeel.
So is Christus ook net een maal geoffer om die sondes van baie weg te neem. As Hy die tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om verlossing te bring vir dié wat Hom verwag.
Die wet van Moses is slegs 'n skadubeeld van die weldade wat sou kom, nie 'n werklike beeld daarvan nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie