Bybelse wysheid
HEBREËRS 11:28 – 31
Omdat hy geglo het, het hy die pasga ingestel en die bloed aan die deurkosyne laat smeer sodat die engel van die dood nie die eersgeborenes van Israel sou tref nie.
Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond, terwyl die Egiptenaars verdrink het toe hulle dit ook probeer doen het.
Omdat die Israeliete geglo het, het die mure van Jerigo geval nadat hulle sewe dae daaromheen getrek het.
Omdat Ragab, die prostituut, geglo het,…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie