Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
OPENBARING 5:9 – 12

Toe sing hulle 'n nuwe lied: “U is waardig om die boek te neem en die seëls daarvan oop te maak omdat U geslag is en met u bloed mense vir God losgekoop het uit elke stam en taal en volk en nasie.

U het hulle 'n koninkryk en priesters vir ons God gemaak en hulle sal oor die aarde regeer.”

Toe het ek rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge 'n groot menigte engele gesien. Daar was duisende der duisende, ja, miljoene der miljoene.

Ek het hulle hard hoor uitroep: “Die Lam wat geslag was,…

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer