Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
HEBRE?RS 12:6 – 9

…want die Here tug hom wat Hy liefhet, Hy straf elkeen wat Hy as kind aanneem.”

Verdra die tug as opvoeding, want God behandel julle as sy kinders. Is daar miskien 'n kind wat nie deur sy vader getug word nie?

As julle nie getug word soos al die ander nie, dan is julle nie werklik sy kinders nie.

Verder, ons het ons aardse vaders gehad wat ons getug het, en ons het vir hulle eerbied gehad. Sal ons ons nie nog des te meer aan die hemelse Vader onderwerp en lewe nie?

Kommentaar

Republikein 2025-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer