Bybelse wysheid
OPENBARING 13:4 – 7
Die mense het die draak aanbid omdat dit hy is wat die gesag aan die dier gegee het. Hulle het ook die dier aanbid en gesê: “Wie kan met die dier vergelyk word? En wie kan teen hom oorlog voer?”
Die dier is toegelaat om verskriklike dinge te sê en te laster en om twee en veertig maande lank gesag uit te oefen.
Hy het teen God begin laster, hy het God se Naam en sy woonplek en dié wat in die hemel bly, belaster.
Aan hom is daar ook mag gegee om teen die gelowiges oorlog te maak en hulle te oorwin;…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie