Bybelse Wysheid

Karin Eloff
Kolossense 2:15 - 17

Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die ­triomftog van Christus mee te voer.

Daarom moet julle nie dat ­iemand vir julle voorskrywe wat julle moet eet en drink nie, of dat julle die ­jaarlikse feeste of die ­nuwemaansfees of die sabbatdag moet vier nie.

Dit is alles maar net die skaduwee van wat sou kom; die werklikheid is Christus.

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer