Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
1 PETRUS 4:16 – 19

Inteendeel, as draer van daardie naam moet hy God verheerlik.

Die tyd vir die oordeel het aangebreek; dit begin by die huis van God. En as ook ons geoordeel word, en dit is nog maar die begin, wat sal die uiteinde dan wees van hulle wat nie na die evangelie van God wou luister nie?

“As 'n gelowige beswaarlik gered word, wat word dan van 'n goddelose en 'n sondaar?”

Daarom moet dié wat ly omdat God dit wil, hulle lewe toevertrou aan die getroue Skepper, en aanhou goed doen.

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer