Bybelse wysheid
1 PETRUS 1:14 – 17
As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie.
Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees.
Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
Aangesien julle Hom as Vader aanroep wat oor elke mens onpartydig volgens sy dade oordeel, lewe dan in eerbied vir Hom gedurende die tyd van julle vreemdelingskap in die wêreld.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie