Bybelse wysheid
OPENBARING 11: 2 - 5
Maar die voorhof, wat buitekant die tempel is, moet jy heeltemal uitlaat en dit nie meet nie, omdat dit aan die heidene oorgegee is, en hulle sal die heilige stad twee en veertig maande lank vertrap.
“Ek sal aan my twee getuies opdrag gee, en hulle sal, met rouklere aan, my boodskap twaalf honderd en sestig dae lank verkondig.”
Hulle is die twee olyfbome en ook die twee lampe wat voor die Here van die aarde staan.
As iemand hulle kwaad wil aandoen, kom daar vuur uit hulle monde uit en verteer hulle vyande. Só moet elkeen doodgemaak word wat hulle kwaad sal wil aandoen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie