Bybelse wysheid
OPENBARING 11:18 & 19 – 12:1
…maar nou het die tyd vir u oordeel gekom. Die eindtyd het aangebreek: die dooies word geoordeel; aan u dienaars, die profete, en aan die gelowiges, dié wat U vrees, klein en groot, word hulle loon gegee; en dié wat die aarde vernietig, word vernietig.”
Toe het God se tempel, wat in die hemel is, oopgegaan, en sy verbondsark wat in sy tempel is, het sigbaar geword. Daar het toe weerligstrale, dreunings, donderslae, 'n aardbewing en 'n groot haelstorm gekom.
Toe het daar 'n groot teken in die hemel verskyn:…

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie