Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
2 TESSALONISENSE 3:3 – 7

Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.

Deur die Here het ons vertroue in julle dat julle doen en sal doen wat ons julle voorhou.

Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus!

Ons beveel julle, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus: Onttrek julle aan elke broer wat leeglê en hom nie hou aan die opdragte wat julle van ons ontvang het nie.

Julle weet self watter voorbeeld ons vir julle gestel het om te volg.

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer