Bybelse wysheid
HEBREËRS 13:6 – 9
Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?”
Dink aan julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het. Let op hulle lewenswandel tot die einde toe, en volg die voorbeeld van geloof wat hulle gestel het.
Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.
Moet julle nie laat meevoer deur allerhande vreemde leringe nie. Die goeie is daarin geleë dat die hart deur genade versterk word, nie deur eetgebruike nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie