Bybelse wysheid
HEBREËRS 6:13 – 16
Toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy niemand groter as Hyself gehad by wie Hy dit met 'n eed kon bevestig nie. Daarom het Hy dit met 'n eed by Homself bevestig en gesê: “Ek sal jou beslis ryklik seën en jou 'n baie groot nageslag gee.”
En so het Abraham dan, nadat hy geduldig gewag het, gekry wat aan hom beloof is.
Mense lê 'n eed af by iemand groter as hulleself. Vir hulle is dit die bevestiging van 'n saak, en dit sluit alle teëspraak uit.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie