Bybelse wysheid
2 TIMOTHEUS 1:16 – 18 & 2 TIMOTHEUS 2:1 – 2
Hy het hom nie daarvoor geskaam dat ek in boeie sit nie, maar toe hy in Rome kom, het hy ywerig na my gesoek tot hy my gekry het.
Mag die Here gee dat hy by Hom ontferming vind op die dag dat Hy weer kom. En wat Onesiforus alles in Efese vir my gedoen het, weet jy self baie goed.
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het.
Wat jy my voor baie getuies hoor verkondig het, moet jy toevertrou aan betroubare manne wat bekwaam sal wees om dit ook aan ander te leer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie