Bybelse wysheid
1 TIMOTEUS 5:11 – 13
Jonger weduwees moet jy nie in die lys opneem nie. Hulle liggaamlike begeertes kan hulle daartoe bring om hulle af te wend van Christus af en weer te wil trou.
Dan is hulle daaraan skuldig dat hulle hulle vroeëre belofte aan Hom verbreek het.
Buitendien leer hulle om hulle tyd te verkwis deur net van die een huis na die ander rond te kuier. Hulle is nie net ledig nie, maar ook bemoeisiek en praatsiek, en hulle praat oor dinge waaroor nie gepraat moet word nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie