Bybelse wysheid

Mandy Rittmann
1 KORINTHIËRS 10:12 – 15

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan. Daarom, my geliefdes, moet niks met die afgodsdiens te doen hê nie. Ek praat met julle as verstandige mense. Beoordeel self wat ek sê.

Kommentaar

Republikein 2025-06-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer