Bybelse wysheid
HEBREËRS 7:14 – 17
Dit is algemeen bekend dat ons Here van Juda afstam, en in verband met daardie stam het Moses niks oor die priesterskap gesê nie.
Die saak word nog duideliker as ons daaraan dink dat die ander priester wat te voorskyn tree, ooreenkom met Melgisedek, deurdat Hy priester word nie deur die bepaling van die wet oor menslike afstamming nie, maar deur die krag van onvernietigbare lewe.
Van Hom word getuig: “Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie