Bybelse wysheid
OPENBARING 16:14 – 17
Hierdie geeste, wat wondertekens doen, is bose geeste. Hulle gaan na die konings van die hele wêreld toe om hulle byeen te bring vir die oorlog op die groot dag van God, die Almagtige.
“Kyk, Ek kom onverwags soos 'n dief. Geseënd is die een wat wakker bly en sy klere reghou, sodat hy nie kaal hoef te loop en die mense sy skande sien nie.”
Die geeste het die konings byeengebring op die plek wat in Hebreeus Armageddon genoem word.
Die sewende engel het toe sy bak in die lug uitgegooi.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie